Features Puntleeskind(Sarisa)
Ontdek n opwindende leerervaring vir kinders van 6, 7 en 8 jaar oud met ons interaktiewe lees toep.
Leer al die basiese leeswoorde vir Afrikaans, wat die grondslag van die taal vorm, deur middel van ons toep.
Dit bied n eenvoudige lees oefening om jou kind se leesvaardighede te versterk en tyd saam met jou kind te spandeer.
Met ons ingeboude toets kan jy jou kind se leesspoed meet en n telling per minuut kry.
Bevorder jou kind se leesvaardighede met ons gebruiksvriendelike toep.
Secure & Private
Your data is protected with industry-leading security protocols.
24/7 Support
Our dedicated support team is always ready to help you.
Personalization
Customize the app to match your preferences and workflow.
See the Puntleeskind(Sarisa) in Action
Get the App Today
Available for Android 8.0 and above